Gaan na inhoud

Coke se hartbees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Coke se hartbees
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
Subspesie:
A. b. cokii
Trinomiale naam
Alcelaphus buselaphus cokii
(Günther, 1884)[2]
Sinonieme

A. b. cokeii

Coke se hartbees in die Serengeti, Tanzanië

Coke se hartbees (Alcelaphus buselaphus cokii) of kongoni is 'n boksoort inheems aan Kenia en Tanzanië.

Dit kan verbaster met die Lelwelhartbees en die Kenia-hooglandhartbees (Alcelaphus buselaphus lelwel x cokii) voortbring.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. IUCN SSC Antelope Specialist Group 2008. Alcelaphus buselaphus ssp. cokii. In: IUBN 2010. IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. www.iucnredlist.org Afgelaai op 31 Maart 2011.
  2. Alcelaphus buselaphus cokii Geargiveer 28 September 2012 op Wayback Machine, Mammal Species of the World. 3de uitgawe.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]