Columbus, Ohio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Columbus
Montage Columbus 1.jpg

Kaart Wapen
OHMap-doton-Columbus.svg
Seal of Columbus, Ohio.svg
Vlag
Flag of Columbus, Ohio.svg
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Flag of Ohio.svg Ohio
 Counties Delaware, Fairfield, Franklin
 Koördinate 39°59′N 82°59′W / 39.983°N 82.983°W / 39.983; -82.983
 Gestig op 14 Februarie 1812
 Oppervlakte:  
 - Totaal 577,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 275 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 822 553
 - Bevolkingsdigtheid 1 399,2/vk km
 Tydsone OST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Michael B. Coleman (D)
 Amptelike Webwerf columbus.gov

Columbus is die hoofstad van die deelstaat Ohio in die Verenigde State van Amerika.[1] Die stad het as 'n nedersetting in 1797 op die wes oewer van die Sciotorivier ontstaan. Dit het eers bekend gestaan as Franklinton en word die hoofdorp in die graafskap in 1803. In 1812 was die land aan die oorkant van die rivier uitgelê as die hoofstad van die deelstaat. Dit het egter eers in 1816 die hoofstad geword. Hierdie gemeenskap het as Columbus bekend gestaan. In 1834 verkry dit stadstatus. In 1871 het Franklinton deel geword van Columbus. Daar was ook 'n kamp vir die Konfederasie se gevangenis tydens die Amerikaanse Burgeroorlog in die stad.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 7, Bladsy 38.
Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton