Hartford
Voorkoms
Hartford | |
---|---|
Stad | |
Stadshorison van Hartford soos gesien vanaf die Connecticutrivier | |
Koördinate: 41°45′46″N 72°40′28″W / 41.76278°N 72.67444°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Connecticut |
Stigting | 1637 |
Inkorporasie | 1784 |
Regering | |
• Burgemeester | Luke Bronin (D) |
Oppervlak | |
• Stad | 46,5 km2 (18,0 vk. myl) |
• Land | 44,8 km2 (17,3 vk. myl) |
• Water | 1,7 km2 (0,7 vk. myl) |
Hoogte | 18 m (59 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 124 893 |
• Digtheid | 7 025,5/km2 (2 776/vk. myl) |
• Metro | 1 212 381 |
Tydsone | UTC-5 (OST) |
• Somertyd | UTC-4 (ODT) |
Poskode | 061xx |
Skakelkodes | 860 |
Webwerf | www.hartford.gov |
Hartford is die hoofstad van die deelstaat Connecticut en is reeds in 1636 gestig. 'n Groep Puriteinse setlaars uit Engeland onder die leiding van Thomas Hooker het hulle in 1636 hier gevestig. Die stad het in 1875 die hoofstad van Connecticut geword en is geleë in 'n vallei tussen die Connecticutrivier en die Talcottberge.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 531.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|