Baton Rouge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Baton Rouge
OKC BatonRougeSkyline.JPG

Kaart Wapen
East Baton Rouge Parish Louisiana incorporated and unincorporated areas Baton Rouge highlighted.svg
Baton Rouge seal.jpg
Vlag
Flag of Baton Rouge.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Louisiana.svg Louisiana
 Koördinate 35°28′N 97°32′W / 35.467°N 97.533°W / 35.467; -97.533
 Geïnkorporeer 1817
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 608 vk km
 Hoogte bo seevlak 396 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 227 071
 - Bevolkingsdigtheid 1 144/vk km
 - Metropolitaanse gebied 790 000
 Tydsone UTC -6 | Somertyd: UTC -5
 Burgemeester Melvin "Kip" Holden (D)
 Amptelike Webwerf Baton Rouge

Baton Rouge is die hoofstad en tweede grootste stad van die Amerikaanse deelstaat Louisiana.[1] Die naam Baton Rouge kom van die Franse Bâton-Rouge, wat rooi stok beteken.

Die stad is langs die Mississippirivier geleë en is 'n belangrike seehawe en nywerheidsentrum. Dit is sedert 1849 die hoofstad van Louisiana. Voor dit was New Orleans die hoofstad gewees.

Baton Rouge het ongeveer 225 000 inwoners. Dit beskik oor twee universiteite: die Louisiana State University en die Southern University.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton