Vlamklimop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Combretum microphyllum)
Jump to navigation Jump to search

Vlamklimop
Combretum microphyllum (inflorescence).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Combretum microphyllum
Binomiale naam
Combretum microphyllum
Sinonieme

Combretum paniculatum subsp. microphyllum (Klotzsch) Wickens
Combretum lomuense Sim

Die vlamklimop (Combretum microphyllum) is 'n struik of klimplant wat voorkom in die noorde van KwaZulu-Natal asook Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Die plant groei in alluviale grond van riviervalleie en rivieroewers. Die struik is bladwisselend en word tot 4 m hoog, hoewel dit in hoë bome hoër kan word. In steunbome rank en draai die lote om takke. Die bas is ligbruin en word later veselrig. Die blare is enkelvoudig, ovaalvormig en appelgroen. Die blaarrande is golwend. Die blommetjies is skarlakenkleurig. Suikerbekkies eet graag die nektar, terwyl kanaries en frette die knoppe eet.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]