Conophytum breve
Voorkoms
Conophytum breve | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. breve
|
Binomiale naam | |
Conophytum breve N.E.Br., (1925)
| |
Sinonieme | |
|
Conophytum breve is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie.
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Dit verskaf geel blomme tydens herfs.[2][3]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Namakwaland, in die verer weste van die Noordkaap, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 16 546 km² en daar is meer as 50 subpopulasies. Die populasie is tans stabiel maar kan in die toekoms negatief geraak word deur onwettige plant versamelaars. Die spesie is gewild in Asië.
Galery
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Young, A.J. 2022. Conophytum breve. The IUCN Red List of Threatened Species 2022: e.T202851385A202851388. https://dx.doi.org/10.2305/IUCN.UK.2022-1.RLTS.T202851385A202851388.en. Accessed on 01 August 2023.
- ↑ Conophytum breve - Operation wildflower
- ↑ Conophytum breve - distribution
Bronne
[wysig | wysig bron]- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
- Hammer,S.(2002) Dumpling and his wife: New views of the genus Conophytum EAE Creative Colour Ltd. ISBN 0-9539326-1-3.
- Hammer,S.(1993) The genus Conophytum : A Conograph Succulent Plant Publications, Pretoria. ISBN 0-620-17633-4.
- National Botanical Institute of South Africa.(1993) List of Southern African Succulent Plants Umdaus Press. ISBN 1-919 766-04-9