Damaraland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Damaraland
Flag of South Africa (1928–1994).svg
1980 – 1989 Flag of Namibia.svg

Flag of Damaraland

Vlag

Ligging of Damaraland
Ligging van Damaraland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Khorixas
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 1980
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika 29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 1964 47 990 km2
18 529 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting 44 000 
     Digtheid 0,9 /km² 
2,4 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand
Kaart van Damaraland

Damaraland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 47 990 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Khorixas. Die tuisland was geskep vir die Damaraprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 44 000 inwoners gehad.

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.