Hereroland
Voorkoms
| ||||
Ligging van Hereroland in Suidwes-Afrika | ||||
Hoofstad | Okahandja | |||
Regering | Republiek | |||
Historiese tydperk | Apartheid | |||
- Stigting | Maart 1970 | |||
- Weer ingelyf in Suidwes-Afrika | 29 Julie 1989 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1964 | 58 997 km2 22 779 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1964 skatting | 44 000 | |||
Digtheid | 0,7 /km² 1,9 /sq mi | |||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Hereroland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 58 997 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Okahandja. Die tuisland is geskep om die Hereroprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 44 000 inwoners gehad.
Ter die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Caprivi (later genoem Sambesi).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) "Hereroland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Junie 2019.