Kavangoland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kavangoland
Flag of South Africa (1928-1994).svg
1973 – 1989 Flag of Namibia.svg

Flag of Kavangoland

Vlag

Ligging of Kavangoland
Ligging van Kavangoland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Rundu
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting Mei 1973
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika 1989
Oppervlakte
 - 1964 41 701 km2
16 101 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting 28 000 
     Digtheid 0,7 /km² 
1,7 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand
Kaart van Kavangoland

Kavangoland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordooste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 41 701 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Opuwo. Die tuisland was geskep vir die Kavangoprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 28 000 inwoners gehad.

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kavango.