Daniel Radcliffe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Daniel Radcliffe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel Jacob Radcliffe
Geboorte 23 Julie 1989
Hammersmith, Londen
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Rolprente Harry Potter
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Jacob Radcliffe (* 23 Julie 1989 in Hammersmith, Londen) is 'n Britse akteur. Hy is bekend van die Harry Potter-rolprente.