Darwin Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Darwin Internasionale Lughawe
Dien ook as Darwin Lugmagbasis
Darwin 6398.jpg
Darwin se lughaweterminaal
IATA: DRWICAO: YPDN
Opsomming
Tipe lughawe Militêr/Openbaar
Operateur Darwin International Airport Pty Ltd / RAAF Darwin
Bedien Darwin, Noordelike Gebied
Ligging Marrara (voorstad)
Spil vir Airnorth
Fokuspunt vir Qantas
Hoogte bo seevlak 103 vt / 31 m
Webtuiste www.darwinairport.com.au
Landkaart
YPDN is geleë in Australië
YPDN
Ligging in Australië
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
11/29 3,354 11,004 Teer
18/36 1,524 5,000 Teer
Statistieke (2013)
Passasiers 1,925,093
Lugbewegings 26,259
Bronne: Australiese lugvaartpublikasie en lughawekaart, [1]
passasiers en lugbewegings van die Australiese Departement van Infrastruktuur en Vervoer[2]
Opening van die nuwe lughaweterminaal in Desember 1991

Darwin Internasionale Lughawe (IATA-kode: DRW, ICAO: YPDN) is die besigste lughawe in diens van die Noordelike Gebied en die tiende besigste lughawe in Australië. Dit is die enigste lughawe wat Darwin bedien.

Die lughawe is geleë in Darwin, Noordelike Gebied, se noordelike voorstede, 13 km (8.1 myl) van die stadsentrum van Darwin, in die voorstad van Marrara. Dit deel aanloopbane met die Koninklike Australiese Lugmag se Darwin lugmagbass.

Darwin Lughawe het 'n internasionale terminaal, 'n binnelandse terminaal en vragterminale. Beide die passasiersterminale het 'n aantal winkels en kafeterias.

In 2012/13 het die lughawe 26 259 vlugte en 1 925 093 passasiers hanteer.

Verwysings[wysig | wysig bron]



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.