Die As

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die urn wat die as bevat.

Die As (Engels: the Ashes) is die naam van 'n kompetisie tussen die nasionale krieketspanne van Engeland en Australië.[1] Hierdie toetsreeks word sedert 1882 elke twee jaar afwisselend in die twee lande gehou. Krieket is 'n somersport en as gevolg van die verkil in halfronde word die wedstryde effektiewelik elke agtien of dertig maande aangebied. Dit is een van krieket se internasionale kompetisies met die meeste wedywering.

Op hierdie oomblik bestaan Die As uit vyf toetswedstryde van twee beurte per land. In die winter van 2013–14 is die reeks net enkele maande ná die vorige reeks gehou, sodat die vierjaarlikse wedstryd in Australië nie met die krieketwêreldbeker sou saamval nie.

Oorsprong van naam[wysig | wysig bron]

Die "doodsberig" wat in 1882 in The Sporting Times verskyn het

Die naam het sy oorsprong in 'n kammakastige "doodsberig" wat in 1882 in 'n destydse Britse koerant, The Sporting Times, verskyn het. Daarin is Engeland se destydse krieketnederlaag teen Australië op die beroemde Londense krieketveld die Oval spottenderwys as die dood van Engelse krieket voorgestel. Die koerant het geskryf dat "die lyk veras sal word en die as na Australië geneem sal word". Joernaliste het nie op hulle laat wag nie en het die daaropvolgende Engelse toer na Australië as die stryd om die "As" te herwin beskryf (The quest to regain The Ashes). Ten tye van die toer is 'n kleinerige urn, wat as van 'n onsekere herkoms bevat, deur 'n groep vroue van Melbourne in Australië, aan die besoekende Engelse krieketkaptein oorhandig. Hierdie urn kan in die MCC Museum op die Lord’s Krieketgronde in Londen besigtig word.

Uitslae[wysig | wysig bron]

Reeks Jaar Gasheer Eerste wedstryd Toetse Australië Engeland Gelyk Uitslag Houer Verw
1 1882–83 Australië 30 Desember 1882 3 1 2 0 Engeland Engeland [2]
2 1884 Engeland 11 Julie 1884 3 0 1 2 Engeland Engeland [3]
3 1884–85 Australië 12 Desember 1884 5 2 3 0 Engeland Engeland [4]
4 1886 Engeland 5 Julie 1886 3 0 3 0 Engeland Engeland [5]
5 1886–87 Australië 28 Januarie 1887 2 0 2 0 Engeland Engeland [6]
6 1887–88 Australië 10 Februarie 1888 1 0 1 0 Engeland Engeland [7]
7 1888 Engeland 16 Julie 1888 3 1 2 0 Engeland Engeland [8]
8 1890 Engeland 21 Julie 1890 2 (3) 0 2 0 Engeland Engeland [9]
9 1891–92 Australië 1 Januarie 1892 3 2 1 0 Australië Australië [10]
10 1893 Engeland 17 Julie 1893 3 0 1 2 Engeland Engeland [11]
11 1894–95 Australië 14 Desember 1894 5 2 3 0 Engeland Engeland [12]
12 1896 Engeland 22 Junie 1896 3 1 2 0 Engeland Engeland [13]
13 1897–98 Australië 13 Desember 1897 5 4 1 0 Australië Australië [14]
14 1899 Engeland 1 Junie 1899 5 1 0 4 Australië Australië [15]
15 1901–02 Australië 13 Desember 1901 5 4 1 0 Australië Australië [16]
16 1902 Engeland 29 Mei 1902 5 2 1 2 Australië Australië [17]
17 1903–04 Australië 11 Desember 1903 5 2 3 0 Engeland Engeland [18]
18 1905 Engeland 29 Mei 1905 5 0 2 3 Engeland Engeland [19]
19 1907–08 Australië 13 Desember 1907 5 4 1 0 Australië Australië [20]
20 1909 Engeland 27 Mei 1909 5 2 1 2 Australië Australië [21]
21 1911–12 Australië 15 Desember 1911 5 1 4 0 Engeland Engeland [22]
22 1912 Engeland 27 Mei 1912 3 0 1 2 Engeland Engeland [23]
23 1920–21 Australië 17 Desember 1920 5 5 0 0 Australië Australië [24]
24 1921 Engeland 28 Mei 1921 5 3 0 2 Australië Australië [25]
25 1924–25 Australië 19 Desember 1924 5 4 1 0 Australië Australië [26]
26 1926 Engeland 12 Junie 1926 5 0 1 4 Engeland Engeland [27]
27 1928–29 Australië 30 November 1928 5 1 4 0 Engeland Engeland [28]
28 1930 Engeland 13 Junie 1930 5 2 1 2 Australië Australië [29]
29 1932–33 Australië 2 Desember 1932 5 1 4 0 Engeland Engeland [30]
30 1934 Engeland 8 Junie 1934 5 2 1 2 Australië Australië [31]
31 1936–37 Australië 4 Desember 1936 5 3 2 0 Australië Australië [32]
32 1938 Engeland 10 Junie 1938 4 (5) 1 1 2 Gelyk Australië [33]
33 1946–47 Australië 29 November 1946 5 3 0 2 Australië Australië [34]
34 1948 Engeland 10 Junie 1948 5 4 0 1 Australië Australië [35]
35 1950–51 Australië 1 Desember 1950 5 4 1 0 Australië Australië [36]
36 1953 Engeland 11 Junie 1953 5 0 1 4 Engeland Engeland [37]
37 1954–55 Australië 26 November 1954 5 1 3 1 Engeland Engeland [38]
38 1956 Engeland 7 Junie 1956 5 1 2 2 Engeland Engeland [39]
39 1958–59 Australië 5 Desember 1958 5 4 0 1 Australië Australië [40]
40 1961 Engeland 8 Junie 1961 5 2 1 2 Australië Australië [41]
41 1962–63 Australië 30 November 1962 5 1 1 3 Gelyk Australië [42]
42 1964 Engeland 4 April 1964 5 1 0 4 Australië Australië [43]
43 1965–66 Australië 10 Desember 1965 5 1 1 3 Gelyk Australië [44]
44 1968 Engeland 6 Junie 1968 5 1 1 3 Gelyk Australië [45]
45 1970–71 Australië 27 November 1970 6 (7) 0 2 4 Engeland Engeland [46]
46 1972 Engeland 8 Junie 1972 5 2 2 1 Gelyk Engeland [47]
47 1974–75 Australië 29 November 1974 6 4 1 1 Australië Australië [48]
48 1975 Engeland 10 Julie 1975 4 1 0 3 Australië Australië [49]
49 1977 Engeland 16 Junie 1977 5 0 3 2 Engeland Engeland [50]
50 1978–79 Australië 1 Desember 1978 6 1 5 0 Engeland Engeland [51]
51 1981 Engeland 18 Junie 1981 6 1 3 2 Engeland Engeland [52]
52 1982–83 Australië 12 November 1982 5 2 1 2 Australië Australië [53]
53 1985 Engeland 13 Junie 1985 6 1 3 2 Engeland Engeland [54]
54 1986–87 Australië 14 November 1986 5 1 2 2 Engeland Engeland [55]
55 1989 Engeland 8 Junie 1989 6 4 0 2 Australië Australië [56]
56 1990–91 Australië 23 November 1990 5 3 0 2 Australië Australië [57]
57 1993 Engeland 3 Junie 1993 6 4 1 1 Australië Australië [58]
58 1994–95 Australië 25 November 1994 5 3 1 1 Australië Australië [59]
59 1997 Engeland 5 Junie 1997 6 3 2 1 Australië Australië [60]
60 1998–99 Australië 20 November 1998 5 3 1 1 Australië Australië [61]
61 2001 Engeland 5 Julie 2001 5 4 1 0 Australië Australië [62]
62 2002–03 Australië 7 November 2002 5 4 1 0 Australië Australië [63]
63 2005 Engeland 21 Julie 2005 5 1 2 2 Engeland Engeland [64]
64 2006–07 Australië 23 November 2006 5 5 0 0 Australië Australië [65]
65 2009 Engeland 8 Julie 2009 5 1 2 2 Engeland Engeland [66]
66 2010–11 Australië 25 November 2010 5 1 3 1 Engeland Engeland [67]
67 2013 Engeland 10 Julie 2013 5 0 3 2 Engeland Engeland [68]
68 2013–14 Australië 21 November 2013 5 5 0 0 Australië Australië [69]
69 2015 Engeland 8 Julie 2015 5 2 3 0 Engeland Engeland [70]
70 2017–18 Australië 23 November 2017 5 4 0 1 Australië Australië [71]

Algeheel[wysig | wysig bron]

Gespeel Gewen deur
Australië
Gewen deur
Engeland
Gelyk
Al Toetse 330 134 (40,6%) 106 (32,1%) 90 (27,3%)
Toetse in Australië 167 86 (51,5%) 56 (33,5%) 25 (15%)
Toetse in Engeland 163 48 (29,4%) 50 (30,7%) 65 (39,9%)
Al reekse 70 33 (47,1%) 32 (45,7%) 5 (7,1%)
Reekse in Australië 35 19 (54,3%) 14 (40%) 2 (5,7%)
Reekse in Engeland 35 14 (40%) 18 (51,4%) 3 (8,6%)
Soos op 8 Januarie 2018

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "The Ashes 1882/83 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  3. (en) "The Ashes 1884 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  4. (en) "The Ashes 1884/85 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  5. (en) "The Ashes 1886 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  6. (en) "The Ashes 1886/87 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  7. (en) "The Ashes 1887/88 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  8. (en) "The Ashes 1888 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  9. (en) "The Ashes 1890 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  10. (en) "The Ashes 1891/92 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  11. (en) "The Ashes 1893 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  12. (en) "The Ashes 1894/95 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  13. (en) "The Ashes 1896 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  14. (en) "The Ashes 1897/98 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  15. (en) "The Ashes 1899 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  16. (en) "The Ashes 1901/02 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  17. (en) "The Ashes 1902 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  18. (en) "The Ashes 1903/04 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  19. (en) "The Ashes 1905 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  20. (en) "The Ashes 1907/08 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  21. (en) "The Ashes 1909 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  22. (en) "The Ashes 1911/12 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  23. (en) "The Ashes 1912 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  24. (en) "The Ashes 1920/21 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  25. (en) "The Ashes 1921 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  26. (en) "The Ashes 1924/25 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  27. (en) "The Ashes 1926 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  28. (en) "The Ashes 1928/29 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  29. (en) "The Ashes 1930 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  30. (en) "The Ashes 1932/33 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  31. (en) "The Ashes 1934 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  32. (en) "The Ashes 1936/37 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  33. (en) "The Ashes 1938 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  34. (en) "The Ashes 1946/47 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  35. (en) "The Ashes 1948 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  36. (en) "The Ashes 1950/51 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  37. (en) "The Ashes 1953 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  38. (en) "The Ashes 1954/55 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  39. (en) "The Ashes 1956 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  40. (en) "The Ashes 1958/59 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  41. (en) "The Ashes 1961 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  42. (en) "The Ashes 1962/63 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  43. (en) "The Ashes 1964 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  44. (en) "The Ashes 1965/66 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  45. (en) "The Ashes 1968 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  46. (en) "The Ashes 1970/71 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  47. (en) "The Ashes 1972 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  48. (en) "The Ashes 1974/75 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  49. (en) "The Ashes 1975 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  50. (en) "The Ashes 1977 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  51. (en) "The Ashes 1978/79 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  52. (en) "The Ashes 1981 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  53. (en) "The Ashes 1982/83 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  54. (en) "The Ashes 1985 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  55. (en) "The Ashes 1986/87 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  56. (en) "The Ashes 1989 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  57. (en) "The Ashes 1990/91 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  58. (en) "The Ashes 1993 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  59. (en) "The Ashes 1994/95 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  60. (en) "The Ashes 1997 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  61. (en) "The Ashes 1998/99 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  62. (en) "The Ashes 2001 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  63. (en) "The Ashes 2002/03 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  64. (en) "The Ashes 2005 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  65. (en) "The Ashes 2006/07 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  66. (en) "The Ashes 2009 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  67. (en) "The Ashes 2010/11 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  68. (en) Brettig, Daniel (5 Augustus 2013). "England retain Ashes on rainy day". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  69. (en) "The Ashes 2013/14 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  70. (en) "The Ashes 2015 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 
  71. (en) "The Ashes 2017 / Results". ESPNcricinfo. Verkry op 10 Januarie 2018. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]