Die Groot Vyf Valsbaai Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Umkhanyakude | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN273 | ||
Hoofstad | Hluhluwe | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels, Afrikaans | ||
Area | 2 121 km² | ||
Bevolking | 35 258 (2011) |
Die Groot Vyf Valsbaai Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Op 8 Aug 2016 het dit met Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt, en staan nou as die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit bekend.