Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Umkhanyakude | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN274 | ||
Hoofstad | Hlabisa | ||
Grootste tale | Zoeloe (99%), Ndebele | ||
Area | 1 555 km² | ||
Bevolking | 71 925 (2011) |
Die Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Op 8 Aug 2016 het dit met Die Groot Vyf Valsbaai Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt, dit staan nou as die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit bekend.