Diospyros glabra
Voorkoms
Fynbossterappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. glabra
|
Binomiale naam | |
Diospyros glabra (L.) De Winter, (1961)
| |
Sinonieme | |
|
Die fynbossterappel (Diospyros glabra) is 'n klein boom. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Bokkeveldberge-eskarp by Nieuwoudtville, suidwaarts tot by Worcester en die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by tot by Uniondale en is deel van die fynbos.
Die boom se FSA-nommer is 603.1.[1] In Engels staan die boom bekend as Fynbos Star-apple.