Duanne Olivier
Duanne Olivier | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Duanne Olivier | |||||
Gebore | 9 Mei 1992 Groblersdal, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regterarm kolwer | |||||
Boulstyl | Regterarm wegbreker | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 329) | 12 Januarie 2017 v Sri Lanka | |||||
Laaste Toets | 8 April 2022 v Bangladesj | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2011-nou | Vrystaat | |||||
2011-nou | Knights | |||||
2018 | Derbyshire | |||||
2018-nou | Jozi Stars | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | 1e rang | A-lys | T20 | ||
Wedstryde | 6 | 85 | 42 | 24 | ||
Lopies aangeteken | 7 | 1,018 | 184 | 42 | ||
Kolfgemiddeld | 2.33 | 12.88 | 12.26 | 14.00 | ||
100s/50s | 0/0 | 0/3 | 0/0 | 0/0 | ||
Hoogste telling | 4 | 72 | 25 | 11 | ||
Aflewerings geboul | 669 | 14,784 | 1,665 | 464 | ||
Paaltjies | 27 | 341 | 58 | 18 | ||
Boulgemiddeld | 17.46 | 22.52 | 23.98 | 33.22 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 2 | 19 | 0 | 0 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 1 | 3 | 0 | 0 | ||
Beste boulontleding | 6/37 | 6/60 | 4/34 | 4/28 | ||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 23/– | 6/– | 4/– | ||
Bron: Cricinfo, 26 Desember 2018 |
Duanne Olivier (gebore 9 Mei 1992) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Suid-Afrika se nasionale krieketspan speel.[1]
Internasionale loopbaan
[wysig | wysig bron]Op 12 Januarie 2017, het Olivier vir die eerste keer vir Suid-Afrika se nasionale krieketspan toetskrieket gespeel teen Sri Lanka.[2] In Desember 2018 het Olivier in die eerste beurt van Suid-Afrika se toets by SuperSport Park in Centurion, Gauteng sy eerste vyf-paaltjie in toetse teen Pakistan geneem.[3] Hy het in die tweede beurt van die wedstryd nog vyf paaltjies geneem.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Duanne Olivier". ESPN Cricinfo (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2018. Besoek op 5 November 2015.
- ↑ "Sri Lanka tour of South Africa, 3rd Test: South Africa v Sri Lanka at Johannesburg, Jan 12–16, 2017". ESPN Cricinfo (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2017. Besoek op 12 Januarie 2017.
- ↑ "Olivier takes six wickets to overshadow Steyn record". Yahoo News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2019. Besoek op 26 Desember 2018.
- ↑ "Olivier takes second five-for of match as South Africa chase victory". International Cricket Council (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2019. Besoek op 27 Desember 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Duanne Olivier.
- Duanne Olivier by Cricinfo
- Duanne Olivier by CricketArchive
Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan |
---|
- Temba Bavuma [toets- en EDI-kaptein]
- Gerald Coetzee
- Tony de Zorzi
- Marco Jansen
- Janneman Malan
- Keshav Maharaj
- Aiden Markram [T20-kaptein]
- David Miller |
Wysig hierdie sjabloon |