Temba Bavuma
Temba Bavuma | |||||
---|---|---|---|---|---|
Gebore | 17 Mei 1990 Langa, Kaapstad[1], Suid-Afrika | ||||
Kolfstyl | Regshandig | ||||
Boulstyl | Regterarm medium | ||||
Rol | Middelordekolwer | ||||
Internasionale geskiedenis | |||||
Nasionale span | Suid-Afrika | ||||
Toetsdebuut (no 320) | 26 Desember 2014 v Wes-Indië | ||||
Laaste Toets | 8 Maart 2023 v Wes-Indië | ||||
Toetshempno. | 85 | ||||
EDI debuut (no 117) | 25 September 2016 v Ierland | ||||
Laaste EDI | 18 Maart 2023 v Wes-Indië | ||||
T20I debuut (no 83) | 18 September 2019 v Indië | ||||
Laaste T20I | 6 November 2021 v Engeland | ||||
Eersterangse spaninligting | |||||
Jaar(e) | Span | ||||
2008/09–2016/17 | Gauteng Lions | ||||
2017/18 | Kaapse Kobras | ||||
2018 | Durban Heat | ||||
2018/19–2020/21 | Imperial Lions | ||||
2019 | Northamptonshire | ||||
2019 | Jozi Stars | ||||
2023 | Sunrisers Eastern Cape | ||||
Loopbaanstatistiek | |||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | 1e rang | |
Wedstryde | 56 | 24 | 33 | 169 | |
Lopies aangeteken | 2997 | 1054 | 635 | 9248 | |
Kolfgemiddeld | 35.25 | 50.10 | 22.67 | 37.44 | |
100s/50s | 2/20 | 4/2 | 0/1 | 16/48 | |
Hoogste telling | 172 | 144 | 72 | 180 | |
Aflewerings geboul | 96 | 37 | – | 500 | |
Paaltjies | 1 | 0 | – | 7 | |
Boulgemiddeld | 61.00 | – | – | 46.42 | |
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | – | – | 0 | |
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | – | – | 0 | |
Beste boulontleding | 1/29 | – | – | 2/34 | |
Vangskote/Stonkings | 28/– | 21/– | 13/– | 94/– | |
Bron: ESPNcricinfo, 18 Maart 2023 |
Temba Bavuma (gebore 17 Mei 1990 in Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir Gauteng Lions speel. Hy het sy eersterangse debuut vir die span gemaak in 2008 tydens 'n wedstryd teen die Oostelike Provinsie. Hy kolf gewoonlik in die middelorde en is die eerste swart Suid-Afrikaner om 'n toetshonderdtal vir sy land aan te teken.
Op 4 Maart 2021 het Krieket Suid-Afrika Bavuma as Suid-Afrikaanse EDI- en T20I-kaptein aangewys;[2] hy vervang Quinton de Kock in dié rol.[3] Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2023, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2021 en 2022 vir Suid-Afrika gespeel.
Toetsloopbaan
[wysig | wysig bron]Bavuma het op 26 Desember 2014 sy toetsdebuut vir die Proteas teen die Wes-Indiese Eilande gemaak.[4]
Bavuma het sy eerste toetspaaltjie op 7 November 2016 teen Australië geneem.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Muller, Antoinette (6 Januarie 2016). "Temba Bavuma: A lad from Langa who shattered cricket's glass ceiling". Daily Maverick. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 19 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Bavuma and Elgar to captain the Proteas". Krieket Suid-Afrika. 4 Maart 2021. Besoek op 5 Maart 2021.
- ↑ (en) "South Africa name Dean Elgar Test captain and Temba Bavuma ODI and T20I captain". ESPNcricinfo. 4 Maart 2021. Besoek op 5 Maart 2021.
- ↑ (en) "2de Toets: Suid-Afrika teen Wes-Indië in Port Elizabeth, 26-30 Desember 2014". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017. Besoek op 26 Desember 2014.
- ↑ (en) "Australia v South Africa at Perth". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2017. Besoek op 7 November 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Temba Bavuma.
- (en) Temba Bavuma by ESPNcricinfo
- (en) Temba Bavuma by CricketArchive