Dubbelbandsandpatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dubbelbandsandpatrys
2012-double-banded-sandgrouse.jpg
Mannetjie in die Etosha Nasionale Park.
2012-double-banded-sandgrouse-female.jpg
Wyfie in die Etosha Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. bicinctus
Binomiale naam
Pterocles bicinctus
Temminck, 1815

Die Dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus) is 'n redelike algemene standvoël en amper endemies. Hulle nomade in boomveld (veral mopanie), savanne en gelokaliseerde Karoograsveld. Die voël is 25 – 26 cm lank en 200 - 270 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Double-banded sandgrouse.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pterocles bicinctus

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Pterocles bicinctus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.