Dwergvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dwergvalk
Polihierax semitorquatus -Buffalo Springs National Park, Kenya-8.jpg
Mannetjie in Buffalo Springs Nasionale Park in Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. semitorquatus
Binomiale naam
Polihierax semitorquatus
(Smith, 1836)
Polihierax semitorquatus distribution map.svg
Verspreiding

Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.

'n Paartjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië. Die mannetjie is links met die wyfie (bruin rug) aan die regterkant.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Polihierax semitorquatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]