Gaan na inhoud

Dzjoerak (Astrachan-oblast)

Koördinate: 46°12′01″N 47°05′14″O / 46.20028°N 47.08722°O / 46.20028; 47.08722
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dzjoerak

Джурак
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Dzjoerak is in Astrachan-oblast
Dzjoerak
Dzjoerak
Die ligging van Dzjoerak in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°12′01″N 47°05′14″O / 46.20028°N 47.08722°O / 46.20028; 47.08722
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonNarimanof
Bevolking
 • Totaal236
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416103

Dzjoerak (Russies: Джурак) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit. Die dorpie se naam is 'n Russiese fonetiese aanpassing van die Kalmikiese pleknaam Җург (Djoerg).

Demografie

[wysig | wysig bron]

Volgens Sensus 2010 het Dzjoerak 215 inwoners gehad. Etniese Dargine vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Dargine 112 52,1%
Russe 51 23,7%
Kasakke 27 12,6%
Aware 18 8,4%
Tartare 4 1,9%
Tsjetsjniërs 3 1,4%
Totaal 215 100%

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.