Karaägasj
Voorkoms
Karaägasj Караагаш | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°28′09″N 47°59′40″O / 46.46917°N 47.99444°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 263 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416133 |
Karaägasj (Russies: Караагаш) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Achmatofski Plaaslike Munisipaliteit en lê op die linkeroewer van die Wolgarivier 13 kilometer noordwes van Astrachan se middestad. Die dorpie se naam kom van die Turkiese tale en beteken "swart boom".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Karaägasj 238 inwoners gehad. Ten spyte van sy klein bevolking, is die dorpie etnies baie divers.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 91 | 38,2% |
Kasakke | 54 | 22,7% |
Tartare | 51 | 21,4% |
Nogais | 36 | 15,1% |
Tabasarane | 6 | 2,5% |
Totaal | 238 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 3 Augustus 2023.