Ritsjanski
Voorkoms
Ritsjanski Рычанский | |
---|---|
Dorpie | |
'n Bushalte op Ritsjanski | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°31′26″N 48°04′43″O / 46.52389°N 48.07861°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 287 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416129 |
Ritsjanski (Russies: Рычанский) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Achmatofski Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê op die regteroewer van die Ritsjarivier wat die bron van die dorpie se naam is, en word deur 'n pad van die munisipaliteit se setel, Toeloeganofka, geskei.
Ritsjanski is die ligging van 'n klein spoorwegstasie, genaamd "1 512de kilometer".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Ritsjanski 227 inwoners gehad. Ten spyte van sy klein bevolking, is die dorpie etnies baie divers.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 122 | 53,7% |
Kasakke | 42 | 18,5% |
Tsjetsjniërs | 40 | 17,6% |
Tsachoere | 9 | 4% |
Tartare | 8 | 3,5% |
Azerbeidjanners | 3 | 1,3% |
Tabasarane | 3 | 1,3% |
Totaal | 227 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 3 Augustus 2023.