Lineinaja (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Lineinaja Линейная | |
---|---|
Dorpie | |
'n Viswinkel op Lineinaja | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°15′27″N 47°25′30″O / 46.25750°N 47.42500°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 620 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416102 |
Lineinaja (Russies: Линейная) is 'n spoorwegdorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Lineinoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 48 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Lineinaja 562 inwoners gehad. Etniese Tartare vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Tartare | 299 | 53,2% |
Kasakke | 120 | 21,4% |
Russe | 72 | 12,8% |
Tsjetsjniërs | 26 | 4,6% |
Dargine | 23 | 4,1% |
Azerbeidjanners | 8 | 1,4% |
Ingoesjetiërs | 7 | 1,2% |
Koemikke | 7 | 1,2% |
Totaal | 562 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.