Eerste minister van die Verenigde Koninkryk
Voorkoms
Die Eerste Minister is die hoofamptenaar van haar majesteit se regering in die Verenigde Koninkryk (voor 1801, die Koninkryk van Groot-Brittanje). Die huidige eerste minister sedert 25 Oktober 2022 is Rishi Sunak.
Lys van eerste ministers vanaf 1902
[wysig | wysig bron]- Arthur Balfour (Konserwatiewe Party): 1902–1905
- Henry Campbell-Bannerman (Liberale Party): 1905–1908
- Herbert Henry Asquith (Liberale Party): 1908–1916
- David Lloyd George (Liberale Party): 1916–1922
- Andrew Bonar Law (Konserwatiewe Party): 1922–1923
- Stanley Baldwin (Konserwatiewe Party): 1923–1924
- Ramsay MacDonald (Arbeidersparty): 1924
- Stanley Baldwin (Konserwatiewe Party): 1924–1929
- Ramsay MacDonald (Arbeidersparty): 1929–1935
- Stanley Baldwin (Konserwatiewe Party): 1935–1937
- Neville Chamberlain (Konserwatiewe Party): 1937–1940
- Winston Churchill (Konserwatiewe Party): 1940–1945
- Clement Attlee (Arbeidersparty): 1945–1951
- Winston Churchill (Konserwatiewe Party): 1951–55
- Anthony Eden (Konserwatiewe Party): 1955–1957
- Harold Macmillan (Konserwatiewe Party): 1957–1963
- Alec Douglas-Home (Konserwatiewe Party): 1963–1964
- Harold Wilson (Arbeidersparty): 1964–1970
- Edward Heath (Konserwatiewe Party): 1970–1974
- Harold Wilson (Arbeidersparty): 1974–1976
- James Callaghan (Arbeidersparty): 1976–1979
- Margaret Thatcher (Konserwatiewe Party): 1979–1990
- John Major (Konserwatiewe Party): 1990–1997
- Tony Blair (Arbeidersparty): 1997–2007
- Gordon Brown (Arbeidersparty): 2007–2010
- David Cameron (Konserwatiewe Party): 2010–2016
- Theresa May (Konserwatiewe Party): 2016–2019
- Boris Johnson (Konserwatiewe Party): 2019–2022
- Elizabeth Truss (Konserwatiewe Party): 2022–2022
- Rishi Sunak (Konserwatiewe Party): 2022–2024
- Keir Starmer (Arbeidersparty): 2024–nou
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eerste minister van die Verenigde Koninkryk.
- (en) Nommer 10 se amptelike werf