Keir Starmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Keir Starmer
Keir Starmer

Ampsbekleër
Termynaanvang
4 April 2020
Vise Angela Rayner
Monarg Elizabeth II
Charles III
Eerste minister Boris Johnson
Liz Truss
Rishi Sunak
Voorafgegaan deur Jeremy Corbyn

Leier van die Arbeidersparty
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 April 2020
Vise Angela Rayner
Voorafgegaan deur Jeremy Corbyn

LP vir Holborn and St Pancras
Ampsbekleër
Termynaanvang
7 Mei 2015
Voorafgegaan deur Frank Dobson

Persoonlike besonderhede
Gebore Keir Rodney Starmer
2 September 1962 (1962-09-02) (60 jaar oud)
Southwark, Londen
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/-note Victoria Alexander (2007–)
Alma mater Universiteit van Leeds
St Edmund Hall, Oxford
Handtekening Keir Starmer signature.svg

Keir Rodney Starmer (gebore 2 September 1962) is 'n Britse politikus en sedert 4 April 2020 die Opposisieleier en die Leier van die Arbeidersparty. Starmer is vir die eerste keer in 2015 tot Lid van die Parlement (LP) verkies vir Holborn and St Pancras. Starmer identifiseer as 'n sosialis.[1][2] In Mei 2022 het die Britse polisie 'n ondersoek gelas na sy beweerde oortreding van die inperkingsmaatreëls wat in 2021 in die Verenigde Koninkryk van krag was.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Leaderhip Elections 2020 Results". The Labour Party. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2020. Besoek op 4 April 2020.
  2. "Keir Starmer Elected as new Labour leader". 4 April 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 4 April 2020.
  3. "Europe Royaume-Uni: le leader de l'opposition visé par une enquête pour violation du confinement". 6 Mei 2022. Besoek op 6 Mei 2022.