Erica amidae
Voorkoms
Erica amidae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. amidae
|
Binomiale naam | |
Erica amidae E.G.H.Oliv., (2006)
|
Erica amidae is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom slegs voor in die Hottentots-Hollandberge suid van Gordonsbaai. Die plant is seldsaam, dit groei net in rots skeure op hange wat noord wys. Sy habitat word bedreig deur moontlik te veel veldbrande.