Erica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Erica
Erica herbacea0.jpg
Erica carnea wat blom
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Subfamilie: Ericoideae
Tribus: Ericeae
Genus: Erica
L.
Spesies

Sien Lys van Erica spesies.

Erica is 'n plant genus wat hoort tot die familie Ericaceae. Hierdie genus bevat meer as 700 spesies en staan in Suid-Afrika bekend as fynbos. Die meeste spesies is struike en plante maar drie kan ontwikkel tot bome; d.w.s. word groter as 2 meter. Hulle kom voor op hoogliggende, rotsagtige plekke in grasveld of gemeng met ander struike van dieselfde grootte.

Spesies[wysig | wysig bron]

Sedert Januarie 2019, is daar meer as 850 aanvaarde spesies in Kew 's Plants of the World Online.[1]

Vir 'n volledige lys sien Lys van Erica spesies.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Erica Tourn. ex L." Plants of the World Online. Royal Botanical Gardens Kew. Besoek op 6 Januarie 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]