Europese boomvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Europese boomvalk
Falco subbuteo NAUMANN.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. subbuteo
Binomiale naam
Falco subbuteo
Linnaeus, 1758

Die Europese boomvalk (Falco subbuteo) is 'n voël en 'n redelik algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika. Hulle leef gewoonlik in savanne en boomveld. Die voël is 28 – 36 cm groot, weeg 135 – 320 gram. In Engels staan die voël bekend as Eurasian Hobby.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Falco subbuteo". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]