Dickinsonse grysvalk
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Falco dickinsoni)
Dickinsonse grysvalk | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. dickinsoni
|
Binomiale naam | |
Falco dickinsoni Sclater, 1864
|
Die Dickinsonse grysvalk (Falco dickinsoni) is 'n skaars standvoël wat voorkom in noordelike Suider-Afrika. Hulle leef gewoonlik in lae geleë tropiese savanne, veral waar Kremetarte en hoë palms volop is. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 170 - 240 gram. In Engels staan die voël bekend as Dickinson's Kestrel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Falco dickinsoni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)