Kremetart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kremetart
Die kremetartboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Adansonia
Spesies
Sien teks

Die kremetart (baobabs) (Adansonia), ook soms genoem "aap-broodbome", is 'n genus van agt spesies van bome, inheems aan Madagaskar (met ses spesies), Afrika en Australië (een spesie op elke kontinent).

Spesies[wysig | wysig bron]

  • Adansonia digitata - Afrikaanse kremetart (Noordoos-, Sentraal- & Suider-Afrika)
  • Adansonia grandidieri – Grandidier se kremetart (Madagaskar)
  • Adansonia gregorii (sinoniem A. gibbosa) - Boab of Australiaanse kremetart (Noordwes-Australië)
  • Adansonia madagascariensis – Madagaskar-kremetart (Madagaskar)
  • Adansonia perrieri – Perrier se kremetart (Madagaskar)
  • Adansonia rubrostipa (sinoniem A. fony) – Fony-kremetart (Madagaskar)
  • Adansonia suarezensis – Suarez-kremetart (Madagaskar)
  • Adansonia za – Za-kremetart (Madagaskar)

Die naam Adansonia is ter ere van die Franse ontdekker Michel Adanson.

Kulturele verwysings[wysig | wysig bron]

Die kremetart is die nasionale boom van Madagaskar.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: