Gaan na inhoud

Francesc Cambó

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Francesc Cambó
Francesc Cambó
Francesc Cambó in 1921

Minister van Toerusting
Ampstermyn
23 Maart 1918 – 7 November 1919

Minister van Finansies
Ampstermyn
21 Augustus 1921 – 8 Maart 1922

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 September 1876
Verges, Katalonië, Spanje
Sterf 30 April 1970
Buenos Aires, Argentinië
Politieke party Lliga Regionalista de Catalunya
Handtekening

Francesc Cambó i Batlle (Verges, Katalonië, Spanje, 2 September 1876 - Buenos Aires, Argentinië 30 April 1947)[1]was 'n konserwatiewe Spaanse politikus. Hy was die stigter en leier van die Lliga Regionalista party en het as minister in verskeie Spaanse regerings gedien. Hy het 'n aantal kulturele inisiatiewe ondersteun, onder andere die vertaling van Griekse en Latynse klassieke tekste na Katalaans.

Bekende werke

[wysig | wysig bron]
  • Actuació regionalista (1915)
  • El pesimismo español (1917)
  • Vuit mesos al ministeri de Foment (1919)
  • Visions d'Orient (1924)
  • La crise économique anglaise (1924)
  • Entorn del feixisme italià (1924)
  • La valoració de la pesseta (1929)
  • Les dictadures (1929)
  • Per la concòrdia (1929)
  • España, Cataluña y la Nueva Constitución (1929)

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • (ca) Pla (Josep), Francesc Cambó, Barcelona, Josep Vergés, 1971
  • (ca) Barrera (Heribert), Cambó, Barcelona, Dèria Edicions, 2011

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]