Fruktose

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Fruktose is 'n eenvoudige reduserende suiker en is een van die belangrikste suikers in die menslike dieet.