Geelslang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelslang
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Serpentes
Familie: Elapid
Genus: Naja
Spesie: N. nivea
Binomiale naam
Naja nivea
(Linnaeus, 1758)[1][2]
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme
  • Coluber niveus
    Linnaeus, 1758
  • Vipera (Echidna) flava
    Merrem, 1820
  • Naja nivea
    Boie, 1827
  • Naja gutturalis
    Smith, 1838
  • Naja intermixta
    Duméril, Bibron & Duméril, 1854
  • Naja haje var. capensis
    Jan, 1863
  • Naia flava
    Boulenger, 1887
  • Naja flava
    Sternfeld, 1910
  • Naja nivea
    FitzSimons & Brain, 1958
  • Naja nivea
    Harding & Welch, 1980
  • Naja nivea
    Auerbach, 1987
  • Naja nivea
    Welch, 1994
  • Naja (Uraeus) nivea
    Wallach, 2009

Die Geelslang (Naja nivea) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

Voorkoms[wysig]

Die slang se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle en donker rooierig bruin. Jong slange het 'n donker keelband wat ligter word namate hulle volwasse raak. Die geelslang maak ook sy kop bak wanneer hy bedreig word en sy lengte wissel van 1.2 - 2 m.

Gif[wysig]

Die gif is senuvergiftend en onmiddellike behandeling is nodig anders sterf die slagoffer weens verlamming en versmoring. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Verwysings[wysig]

  1. Naja nivea”. ITIS Standard Report Page. ITIS.gov. URL besoek op 19 January 2012.
  2. Uetz, Peter. “Naja nivea (LINNAEUS, 1758)”. The Reptile Database. http://reptile-database.reptarium.cz.+URL besoek op 25 February 2012.