Geelstreep-snapper
Voorkoms
Geelstreep-snapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. fulvus
|
Binomiale naam | |
Lutjanus fulvus (Forster, 1801)
|
Die Geelstreep-snapper (Lutjanus fulvus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail snapper.
Identiteit
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 40 cm lank. Die lyf is liggeel tot geel met rooiswart stert- en dorsalevinne. Die pektorale-, anale en pensvinne is geel. Die jong vissies het nie 'n swart stert nie. Hulle leef in rotskusareas en aflandige riwwe in water wat 1 tot 75 m diep is. Die onvolwasse vissies verkies vlakker beskermde riwwe, manglietbome en seegrasbeddings. Hulle is alleenlopers maar kom ook in klein groepies voor en vreet bodem ongewerweldes en vis.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Lutjanus fulvus by Fishbase.