Gewone haakdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gewone haakdoring
Acacia caffra, habitus, Pretoria NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. caffra
Binomiale naam
Acacia caffra
(Thunb.) Willd., 1806
Sinonieme

(en) Common hook-thorn [1]

Die Gewone haakdoring (Acacia caffra) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van die land. Dit is een van die akasia's met die minste dorings. Die dorinkie is onder die blaarstele gesetel en is klein, swarterig en effens gekrom. Die blomme is romerig-wit en word later geel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 61. ISBN 978-1-77007-759-1.