Gioachino Rossini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gioachino Rossini
Rossini-portrait-0.jpg
Gioachino Rossini
Geboortenaam Giovacchino Antonio Rossini
Geboorte 29 Februarie 1792
Pesaro
Afsterwe 13 November 1868
Parys
Beroep(e) Komponis
Genre(s) Klassiek
Portal.svg Musiekportaal
Gioachino Rossini, omstreeks 1865

Gioachino Rossini (29 Februarie 179213 November 1868) was 'n Italiaanse komponis van hoofsaaklik opera. Hy was een van die invloedrykste komponiste van die 19de eeu. Sy werk word vandag nog gereeld in operahuise wêreldwyd opgevoer. Sommige van sy melodieë het hulle lank reeds in die populêre kultuur gevestig, waaronder "Largo al factotum" uit Barbier van Sevilla en "Ouverture" uit Guillaume Tell. Anderhalf eeu nadat dit geskryf is, oorheers sy meesterwerke steeds die standaardrepertorium.

Werke[wysig | wysig bron]

Rossini se vernaamste operas en die datum waarop dit die eerste keer opgevoer is:

  • La cambiale di matrimonio, 3 November 1810
  • L'inganno felice, 8 Januarie 1812
  • Ciro in Babilonia, 14 Maart 1812
  • La scala di seta, 9 Mei 1812)
  • L'occasione fa il ladro, 24 November 1812
  • Tancredi, 6 Februarie 1813
  • L'Italiana in Algeri, 22 Mei 1813)
  • Aureliano in Palmira, 26 Desember 1813
  • Il Turco in Italia, 14 Augustus 1814
  • Sigismondo, 26 Desember 1814
  • Torvaldo e Dorliska, 26 Desember 1815
  • Barbier van Sevilla (Il barbiere di Siviglia), 20 Februarie 1816
  • Otello, ossia Il moro di Venezia, 4 Desember 1816
  • La Cenerentola, 25 Januarie 1817
  • La gazza ladra, 31 Mei 1817
  • Armida, 11 November 1817
  • Adelaide di Borgogna, 27 Desember 1817
  • Mosè in Egitto, 5 Maart 1818
  • Ricciardo e Zoraide, 3 Desember 1818
  • Ermione, 27 Maart 1819
  • Eduardo e Cristina, 24 April 1819
  • La donna del lago, 24 Oktober 1819
  • Bianca e Falliero, 26 Desember 1819
  • Maometto secondo, 3 Desember 1820
  • Matilde di Shabran, 24 Februarie 1821
  • Zelmira, 16 Februarie 1822
  • Semiramide, 3 Februarie 1823
  • Il viaggio a Reims, 19 Junie 1825
  • Il Conte Ory, 20 Augustus 1828
  • Guillaume Tell, 3 Augustus 1829

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]