Giovanni Leone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Presidente Leone.jpg

Giovanni Leone (Italiaanse uitspraak: [dʒoˈvanni leˈoːne]; 3 November 1908 - 9 November 2001) was 'n Italiaanse politikus. Hy was die 37ste Eerste minister van Italië van 21 Junie 1963 tot 4 Desember 1963 en weer van 24 Junie 1968 tot 12 Desember 1968. Hy was ook die sesde president van Italië van 1971 tot 1978.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]