Giuseppe Conte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Giuseppe Conte
Giuseppe Conte

Ampstermyn
1 Junie 2018 – 13 Februarie 2021
Vise Luigi Di Maio (2018–19)
Matteo Salvini (2018–19)
President Sergio Mattarella
Voorafgegaan deur Paolo Gentiloni
Opgevolg deur Mario Draghi

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 Augustus 1964 (1964-08-08) (57 jaar oud)
Volturara Appula, Italië
Politieke party Onafhanklik
Eggenoot/-note Valentina Fico (geskei)
Olivia Paladino
Kind(ers) 1
Alma mater Sapienza-universiteit
Handtekening Giuseppe Conte signature 2.svg

Giuseppe Conte (Italiaanse uitspraak: [dʒuˈzɛppe ˈkonte]; gebore 8 Augustus 1964) is 'n Italiaanse juris en politikus wat van 1 Junie 2018 tot 13 Februarie 2021 as die 58ste eerste minister van Italië in die 66ste naoorlogse regering gedien het.[1]

Conte het op 20 Augustus 2019 sy bedanking by President Mattarella ingehandig, na 'n mosie van wantroue in die parlement deur sy onderdane.[2] Hy is egter op 29 Augustus, na oor-en-weer konsultasie, weer deur die president versoek om 'n kabinet saam te stel.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Raggiunto l'accordo per un governo M5S-Lega con Conte premier"
  2. Angela Giuffrida (20 Augustus 2019). "Italian PM resigns with attack on 'opportunist' Salvini". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2020. Besoek op 20 Augustus 2019.
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Paolo Gentiloni
Eerste minister van Italië
2018–hede
Sittend
Volgorde van voorrang
Voorafgegaan deur
Roberto Fico
as President van die Italiaanse kamer van onderhoofde
Volgorde van voorrang in Italië
as eerste minister
Opgevolg deur
Giorgio Lattanzi
as president van die konstitusionele hof