Sergio Mattarella

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sergio Mattarella
Sergio Mattarella

12de president van Italië
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Februarie 2015
Eerste minister Matteo Renzi
Paolo Gentiloni
Giuseppe Conte
Voorafgegaan deur Giorgio Napolitano

Persoonlike besonderhede
Gebore 23 Julie 1941 (1941-07-23) (78 jaar oud)
Palermo, Koninkryk van Italië
Eggenoot/eggenote Marisa Chiazzese
(sterf 2012)
Kind(ers) 3
Alma mater Sapienza-universiteit
Handtekening Mattarella firma.svg

Sergio Mattarella (Italiaanse uitspraak: [ˈsɛrdʒo mattaˈrɛlla]; gebore 23 Julie 1941) is 'n Italiaanse politikus, regsgeleerde en akademikus en sedert 2015 die 12de president van Italië.