Gladiolus vandermerwei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gladiolus vandermerwei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. vandermerwei
Binomiale naam
Gladiolus vandermerwei
(L.Bolus) Goldblatt & M.P.de Vos
Sinonieme
  • Antholyza vandermerwei L.Bolus
  • Homoglossum vandermerwei (L.Bolus) L.Bolus

Gladiolus vandermerwei is 'n meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom van Botrivier tot by Heidelberg voor. Daar is tans tien hoogs gefragmenteerde subpopulasies oor nadat 80% van die plant se habitat deur graanboerdery oorgeneem is. Die oorblywende plante word bedreig deur indringerplante en oorbeweiding.

Bronne[wysig | wysig bron]