Glen Marais

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Glen Marais
Ligging van Glen Marais op 'n kaart (Johannesburg)
Glen Marais
Glen Marais
Koördinate: 26°4′27″S 28°14′49″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Tydsone SAST (UTC+2)

Glen Marais is 'n voorstad in oostelike Kemptonpark, in die Oos-Rand. Volgens die 2001-sensus het Glen Marais 'n bevolking van 12 410 gehad en Glen Marais Uitbreidings het 'n bevolking van 1 038 gehad.