Bonaeropark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bonaeropark
Ligging van Bonaeropark op 'n kaart (Gauteng)
Bonaeropark
Bonaeropark
 Bonaeropark se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°7′23″S 28°15′20″O / 26.12306°S 28.25556°O / -26.12306; 28.25556Koördinate: 26°7′23″S 28°15′20″O / 26.12306°S 28.25556°O / -26.12306; 28.25556
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Ekurhuleni
Hoofplek Kemptonpark
Oppervlak[1]
 - Voorstad 3,13 km²  (1,2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 7 392
 - Digtheid 2 362/km² (6 117,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 73.9%
 • Indiër/Asiër 3.3%
 • Kleurling 2.1%
 • Swart 19.3%
 • Ander 1.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 55.7%
 • Engels 29.2%
 • Zoeloe 2.9%
 • Noord-Sotho 2.7%
 • Ander 9.4%
Poskode (strate) 1619
Poskode (posbusse) 1622
Skakelkode(s) 010

Bonaeropark is 'n voorstad van Kemptonpark, in die Oos-Rand. Dit is direk oos van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en val onder beheer van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bonaeropark". Sensus 2011.