Thokoza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Thokoza
Ligging van Thokoza op 'n kaart (Gauteng)
Thokoza
Thokoza
Koördinate: 26°20′12″S 28°8′48″O / 26.33667°S 28.14667°O / -26.33667; 28.14667Koördinate: 26°20′12″S 28°8′48″O / 26.33667°S 28.14667°O / -26.33667; 28.14667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Ekurhuleni
Stigting 1973
Oppervlak
 - Township 9,43 km²  (3,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Township 105 827
 - Digtheid 11 227/km² (29 077,8/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Thokoza (somtyds Tokoza gespel) is 'n township suidoos van Alberton, Gauteng, wat in 1973 gestig is. Die township het 105 827 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,13% swartmense was.[1] 40,2% van Thokoza se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.

Verwysings[wysig | wysig bron]