Olifantsfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Olifantsfontein
Olifantsfontein is in Gauteng
Olifantsfontein
Olifantsfontein
 Olifantsfontein se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°56′32″S 28°13′25″O / 25.9423°S 28.2237°O / -25.9423; 28.2237Koördinate: 25°56′32″S 28°13′25″O / 25.9423°S 28.2237°O / -25.9423; 28.2237
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Oppervlak
 • Totaal0,28 km2 (0,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal99
 • Digtheid354/km2 (920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18%
 • Indiërs/Asiërs0%
 • Bruin mense16%
 • Swart mense65%
 • Ander1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 26.3%
 • N/S-Sotho 24.2%
 • Engels 16.2%
 • Tsonga12.1%
 • Ander21.2%
Skakelkode010

Olifantsfontein is 'n klein industriële gebied in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Olifantsfontein huisves meestal industriële ondernemings, soos aanlegte vir gevriesde hoenderporsies (Goldie), verwerkte melkprodukte (Clover), vuurvaste kleistene (Corobrik), keramiek muur- en vloerteëls (Johnson Tiles en Tile Africa) en plastiekpype (Flo-Tek Pipes and Irrigation).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Olifantsfontein". Sensus 2011.