Gaan na inhoud

Rooilippies-drievin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Helcogramma obtusirostris)

Rooilippies-drievin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. obtusirostris
Binomiale naam
Helcogramma obtusirostris
(Klunzinger, 1871)

Die Rooilippies-drievin (Helcogramma obtusirostris) is 'n vis wat voorkom in die suidwestelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Bazaruto tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Hotlips triplefin.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis het drie dorsale vinne. Die mannetjie vis is donker van kleur met rooi vlekke bo die boonste lip en 'n blou streep wat horisontaal strek van die mond tot by die kieue. Daar is ook blou merke aan die boonste en onderste kant van die basis van die pektorale vinne. Die wyfie is ligter van kleur en het nie die blou merke op nie. Die vis word tot 4.5 cm lank.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Hulle verkies om in grasagtige getypoele en baie vlak riwwe te leef.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]