Hexanchidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hexanchidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Hexanchiformes
Familie: Hexanchidae
J. E. Gray, 1851
Genera

Sien teks.

Die Koeihaaie (Hexanchidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Hexanchiformes. Daar is drie genera met vier spesies wat hoort tot dié familie en al vier die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die familie se lyf is lank met slegs een dorsale vin wat op die agterkant van die lyf is en 6 tot 7 kieue splete kan teenwoordig wees. Die familie kan tot 5 m lank word en kom voor vanaf die kus tot op dieptes van 1 900 m.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Heptranchias
  • Heptranchias perlo
  • Hexanchus
  • Notorynchus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]