Houtdraak (astrologie)
Voorkoms
甲辰
Die Houtdraak (甲辰, jiǎchén) is die 41ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtdraakjaar het in 1964 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 13 Februarie 1964 tot 1 Februarie 1965.
Houtdraakjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houtdraakjare:
Jare van die Houtdraak | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2657 v.C. | 2597 v.C. | 2537 v.C. | 2477 v.C. | 2417 v.C. | 2357 v.C. | 2297 v.C. | 2237 v.C. | 2177 v.C. | 2117 v.C. |
10 | 2057 v.C. | 1997 v.C. | 1937 v.C. | 1877 v.C. | 1817 v.C. | 1757 v.C. | 1697 v.C. | 1637 v.C. | 1577 v.C. | 1517 v.C. |
20 | 1457 v.C. | 1397 v.C. | 1337 v.C. | 1277 v.C. | 1217 v.C. | 1157 v.C. | 1097 v.C. | 1037 v.C. | 977 v.C. | 917 v.C. |
30 | 857 v.C. | 797 v.C. | 737 v.C. | 677 v.C. | 617 v.C. | 557 v.C. | 497 v.C. | 437 v.C. | 377 v.C. | 317 v.C. |
40 | 257 v.C. | 197 v.C. | 137 v.C. | 77 v.C. | 17 v.C. | 44 | 104 | 164 | 224 | 284 |
50 | 344 | 404 | 464 | 524 | 584 | 644 | 704 | 764 | 824 | 884 |
60 | 944 | 1004 | 1064 | 1124 | 1184 | 1244 | 1304 | 1364 | 1424 | 1484 |
70 | 1544 | 1604 | 1664 | 1724 | 1784 | 1844 | 1904 | 1964 | 2024 | 2084 |
80 | 2144 | 2204 | 2264 | 2324 | 2384 | 2444 | 2504 | 2564 | 2624 | 2684 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 737 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Waterkonyn (癸卯) |
Houtdraak (甲辰) | Volgende teken Houtslang (乙巳) → |