Vuuraap (astrologie)
Voorkoms
丙申
Die Vuuraap (丙申, bǐngshēn) is die 33ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuuraapjaar het in 2016 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 8 Februarie 2016 tot 27 Januarie 2017.
Vuuraapjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuuraapjare:
Jare van die Vuuraap | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2665 v.C. | 2605 v.C. | 2545 v.C. | 2485 v.C. | 2425 v.C. | 2365 v.C. | 2305 v.C. | 2245 v.C. | 2185 v.C. | 2125 v.C. |
10 | 2065 v.C. | 2005 v.C. | 1945 v.C. | 1885 v.C. | 1825 v.C. | 1765 v.C. | 1705 v.C. | 1645 v.C. | 1585 v.C. | 1525 v.C. |
20 | 1465 v.C. | 1405 v.C. | 1345 v.C. | 1285 v.C. | 1225 v.C. | 1165 v.C. | 1105 v.C. | 1045 v.C. | 985 v.C. | 925 v.C. |
30 | 865 v.C. | 805 v.C. | 745 v.C. | 685 v.C. | 625 v.C. | 565 v.C. | 505 v.C. | 445 v.C. | 385 v.C. | 325 v.C. |
40 | 265 v.C. | 205 v.C. | 145 v.C. | 85 v.C. | 25 v.C. | 36 | 96 | 156 | 216 | 276 |
50 | 336 | 396 | 456 | 516 | 576 | 636 | 696 | 756 | 816 | 876 |
60 | 936 | 996 | 1056 | 1116 | 1176 | 1236 | 1296 | 1356 | 1416 | 1476 |
70 | 1536 | 1596 | 1656 | 1716 | 1776 | 1836 | 1896 | 1956 | 2016 | 2076 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 745 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtbok (乙未) |
Vuuraap (丙申) | Volgende teken Vuurhaan (丁酉) → |