Watervark (astrologie)
Voorkoms
癸亥
Die Watervark (癸亥, guǐhài) is die 60ste en laaste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ) – die element Water en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watervarkjaar het in 1983 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 13 Februarie 1983 tot 1 Februarie 1984.
Watervarkjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Watervarkjare:
Jare van die Watervark | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2638 v.C. | 2578 v.C. | 2518 v.C. | 2458 v.C. | 2398 v.C. | 2338 v.C. | 2278 v.C. | 2218 v.C. | 2158 v.C. | 2098 v.C. |
10 | 2038 v.C. | 1978 v.C. | 1918 v.C. | 1858 v.C. | 1798 v.C. | 1738 v.C. | 1678 v.C. | 1618 v.C. | 1558 v.C. | 1498 v.C. |
20 | 1438 v.C. | 1378 v.C. | 1318 v.C. | 1258 v.C. | 1198 v.C. | 1138 v.C. | 1078 v.C. | 1018 v.C. | 958 v.C. | 898 v.C. |
30 | 838 v.C. | 778 v.C. | 718 v.C. | 658 v.C. | 598 v.C. | 538 v.C. | 478 v.C. | 418 v.C. | 358 v.C. | 298 v.C. |
40 | 238 v.C. | 178 v.C. | 118 v.C. | 58 v.C. | 3 | 63 | 123 | 183 | 243 | 303 |
50 | 363 | 423 | 483 | 543 | 603 | 663 | 723 | 783 | 843 | 903 |
60 | 963 | 1023 | 1083 | 1143 | 1203 | 1263 | 1323 | 1383 | 1443 | 1503 |
70 | 1563 | 1623 | 1683 | 1743 | 1803 | 1863 | 1923 | 1983 | 2043 | 2103 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 718 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Waterhond (壬戌) |
Watervark (癸亥) | Volgende teken Houtrot (甲子) → |