Houtrot (astrologie)
Voorkoms
甲子
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die Houtrot (甲子, jiǎzǐ) is die 1ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die eerste Hemelstam (甲, jiǎ; die element Hout en Jang) met die eerste Aardtak (子, zǐ), gesimboliseer deur die Rot (鼠, shǔ).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtrotjaar het in 1984 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 2 Februarie 1984 tot 19 Februarie 1985.
Houtrotjare
[wysig | wysig bron]Die volgende jare is Houtrotjare:
Jare van die Houtrot | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2697 v.C. | 2637 v.C. | 2577 v.C. | 2517 v.C. | 2457 v.C. | 2397 v.C. | 2337 v.C. | 2277 v.C. | 2217 v.C. | 2157 v.C. |
10 | 2097 v.C. | 2037 v.C. | 1977 v.C. | 1917 v.C. | 1857 v.C. | 1797 v.C. | 1737 v.C. | 1677 v.C. | 1617 v.C. | 1557 v.C. |
20 | 1497 v.C. | 1437 v.C. | 1377 v.C. | 1317 v.C. | 1257 v.C. | 1197 v.C. | 1137 v.C. | 1077 v.C. | 1017 v.C. | 957 v.C. |
30 | 897 v.C. | 837 v.C. | 777 v.C. | 717 v.C. | 657 v.C. | 597 v.C. | 537 v.C. | 477 v.C. | 417 v.C. | 357 v.C. |
40 | 297 v.C. | 237 v.C. | 177 v.C. | 117 v.C. | 57 v.C. | 4 | 64 | 124 | 184 | 244 |
50 | 304 | 364 | 424 | 484 | 544 | 604 | 664 | 724 | 784 | 844 |
60 | 904 | 964 | 1024 | 1084 | 1144 | 1204 | 1264 | 1324 | 1384 | 1444 |
70 | 1504 | 1564 | 1624 | 1684 | 1744 | 1804 | 1864 | 1924 | 1984 | 2044 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 777 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Watervark (癸亥) |
Houtrot (甲子) | Volgende teken Houtos (乙丑) → |